Aberdeen 香港仔 / Xiāng Gǎng Zǎi | |
---|---|
Dorp | |
Die stadshorison van Aberdeen | |
Koördinate: 22°14′52″N 114°09′06″O / 22.24778°N 114.15167°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Spesiale administratiewe streek | Hongkong |
Distrik | Suidelike distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 171 110 |
Aberdeen (Chinees: 香港仔, Xiāng Gǎng Zǎi, letterlik "Klein Hongkong") is 'n klein nywerheidsdorp aan die suidwestelike kus van Hongkong, bekend om sy bootmense en drywende restaurante. Aberdeen het 'n bevolking van 171 110 in 2005 gehad.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search